|
DIE TEETUIN
Geniet van ons heerlike tuisgebak en Illy koffie onder die prieël of voor die kaggel in die winter. Kies uit van die vele geregte op ons spyskaart soos Gebakte Kaaskoek, Skons, Portugese Sjokoladekoek, Muffins, Waenhuiskoek, lekker Wortelkoek, Pekanneuttert, Warm Tuisgemaakte Vleispasteie, Italiaanse Lasagne of 'n heerlike Boere Slaai.
Besprekings vir allerlei funksies soos verjaarsdae, huweliksherdenkings, jaareindfunksies, familie reunies, en informele vergaderings kan by Lize gemaak word by (016)341-5578. Nie meer as twaalf persone per groep.
|
|