'n Groot verskeidenheid spesiaal vervaardigde kothuismeubels met 'n oudtydse voorkoms word by die dorpshuiswinkel te koop aangebied.
Daar is ook artikels soos staanlampe, muurhorlosies, strooikussings, los matte, teddiebere, porselein poppe, en talle oudwęreldse ornamente om jou huis te omskep in 'n tuiste waarop jy kan trots wees.