DIE JUWEEL FABRIEK
Diamante en Goud .... Die Verloofring Mense.
- Die ontwerp en vervaardiging van juwele in
Platinum, Goud en Witgoud.
- Los diamant verkope.
- Herstelwerk en waardasies van enige juwele.
- Diamant graderings en waardebepalings.
- Bekende handelsmerk horlosie verkope
- Groot verskeidenheid juwele te koop.
- Eksklusiewe ontwerpe met egte pêrels,
silwer (silver), goud (gold) en halfedelsteen stringe.
- Die inryg en herstel van pêrelsnoere.
- Ons poleer jou juwele, terwyl jy ons
koffiewinkel besoek.
Jewellery Designed and Manufactured on the Premises. Jewelry Tools available.
|
|